This gazette is also available free online at www.gpwonline.co.za
8 No. 48350 GOVERNMENT GAZETTE, 31 MARch 2023
van die registrasie van sodanige verband, publiseer in 'n uitgawe van 'n
nuusblad wat in omloop is in die administratiewe distrik waarin die grond
geleë is, en in die geval van 'n notariële verband in 'n uitgawe van een of
meer nuusblaaie wat in omloop is in die gebied van elke registrasiekantoor
waarin sodanige notariële verband geregistreer is.”.
Kort titel
3. Hierdie regulasies heet die Aktesregistrasie Wysigingsregulasies, 2023.